Monique Steyn

■ Monique Steyn is by Die Boer Teater Restaurant in Durbanville op Dinsdag 13 Maart om 8.30nm. Kaartjies kos R120 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com PICTURE:SEAN BRAND